HANDELINGE 9:5
HANDELINGE 9:5 Die Boodskap (DB)
“Sê asseblief vir my wie U is, Here,” het hy benoud gevra. “Dit is Ek, Jesus. Jy is besig om My te vervolg.
HANDELINGE 9:5 Bybel vir almal (ABA)
Saulus vra toe: “Meneer, wie is jy?” Die Persoon het gesê: “Ek is Jesus, jy doen slegte dinge aan My.
HANDELINGE 9:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy sê: Wie is U, Here? En die Here antwoord: Ek is Jesus wat jy vervolg. Dit is hard vir jou om teen die prikkels te skop.
HANDELINGE 9:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Wie is U, Here?” vra hy toe. “Ek is Jesus,” antwoord Hy. “Dit is vir My wat jy vervolg.
HANDELINGE 9:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het gevra: “Wie is U, Here?” En Hy antwoord: “Ek is Jesus, wat jy vervolg.