AMOS 3:7
AMOS 3:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here God doen niks as Hy nie sy besluit bekend gemaak het aan sy dienaars die profete nie.
Deel
Lees AMOS 3AMOS 3:7 Bybel vir almal (ABA)
Ja, die Here sê eers vir sy dienaars, die profete, wat Hy wil doen, en dan doen Hy dit.
Deel
Lees AMOS 3AMOS 3:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die Here HERE doen niks tensy Hy sy raadsbesluit aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.
Deel
Lees AMOS 3AMOS 3:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, my Heer, die HERE, doen niks nie, tensy Hy sy vertroulike besluit openbaar aan sy diensknegte, die profete.
Deel
Lees AMOS 3AMOS 3:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waarlik, die HERE sal niks doen nie, maar Hy het sy geheim aan sy knegte, die profete, geopenbaar.
Deel
Lees AMOS 3