AMOS 5:24
AMOS 5:24 Bybel vir almal (ABA)
Ek wil hê julle moet reg doen aan mense. Julle moet aanhou om dit te doen, aanhou soos 'n rivier wat altyd vol is.
Deel
Lees AMOS 5AMOS 5:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar laat die reg aanrol soos watergolwe, en geregtigheid soos 'n standhoudende stroom.
Deel
Lees AMOS 5AMOS 5:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar laat die reg en die geregtigheid te voorskyn kom, laat dit aanrol soos watergolwe, soos 'n standhoudende stroom.
Deel
Lees AMOS 5AMOS 5:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat die reg voortrol soos water en geregtigheid soos 'n standhoudende stroom.
Deel
Lees AMOS 5AMOS 5:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar laat die reg afloop soos waters en geregtigheid soos 'n magtige stroom.
Deel
Lees AMOS 5