AMOS 5:4
AMOS 5:4 Bybel vir almal (ABA)
Ja, die Here sê vir die mense van Israel: “Julle moet vra wat Ek wil hê julle moet doen, dan sal julle lewe!
Deel
Lees AMOS 5AMOS 5:4 Die Boodskap (DB)
Dit is wat die Here vir Israel sê: “Kom terug na My toe, dan sal julle bly lewe.
Deel
Lees AMOS 5AMOS 5:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want so sê die HERE aan die huis van Israel: Soek My, dan sal julle lewe!
Deel
Lees AMOS 5AMOS 5:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
So sê die Here vir Israel: Vra na my wil, dan sal julle lewe!
Deel
Lees AMOS 5AMOS 5:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, so sê die HERE vir die huis van Israel: “Soek My, dan sal julle leef.
Deel
Lees AMOS 5