AMOS 6:6
AMOS 6:6 Bybel vir almal (ABA)
Julle drink wyn uit die bakke waarin julle offers bring en julle smeer die beste olyf-olie aan julle. Maar julle is nie bekommerd dat dit slegter en slegter gaan met die Israeliete nie.
Deel
Lees AMOS 6AMOS 6:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wat uit offerkomme wyn drink en hulle met die beste soorte olie salf, maar hulle nie oor die verbreking van Josef bekommer nie.
Deel
Lees AMOS 6AMOS 6:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
julle drink wyn uit offerkomme en salf julle met uitsoekolie, maar oor die vernietiging van Josef bekommer julle julle nie.
Deel
Lees AMOS 6AMOS 6:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle drink offerbakke vol wyn; met die beste olies salf hulle hulleself; maar hulle treur nie oor die ondergang van Josef nie.
Deel
Lees AMOS 6AMOS 6:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
wat wyn in bakkies drink en hulleself met die hoofsalf salf, maar hulle is nie bedroef oor die ellende van Josef nie.
Deel
Lees AMOS 6