KOLOSSENSE 1:11
KOLOSSENSE 1:11 Bybel vir almal (ABA)
Hy, die Koning, is baie sterk en Hy sal julle geloof sterk maak. Dan sal julle kan aanhou om geduldig te wees wanneer julle swaarkry. En julle sal bly wees
KOLOSSENSE 1:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en met alle krag bekragtig word volgens die mag van sy heerlikheid tot alle lydsaamheid en lankmoedigheid met blydskap
KOLOSSENSE 1:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag God deur sy wonderbare krag julle alle sterkte gee om in alle omstandighede geduldig te volhard.
KOLOSSENSE 1:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en deur die mag van sy heerlikheid al die krag ontvang om geduldig in alles te volhard. Met blydskap
KOLOSSENSE 1:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Met alle krag versterk, volgens sy heerlike krag, tot alle lankmoedigheid en lankmoedigheid met blydskap