KOLOSSENSE 1:13
KOLOSSENSE 1:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het ons uit die mag van die duisternis weggeruk en ons onder die heerskappy gestel van sy Seun wat Hy liefhet.
KOLOSSENSE 1:13 Bybel vir almal (ABA)
God die Vader het ons gered van die duiwel en nou weet ons dat sy Seun ons Koning is, sy Seun vir wie Hy baie lief is.
KOLOSSENSE 1:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy wat ons verlos het uit die mag van die duisternis en oorgebring het in die koninkryk van die Seun van sy liefde
KOLOSSENSE 1:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God het ons uit die mag van die duisternis gered, en verplaas na die •koninkryk van sy geliefde Seun
KOLOSSENSE 1:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wat ons verlos het uit die mag van die duisternis en ons oorgebring het in die koninkryk van sy dierbare Seun.