KOLOSSENSE 1:15
KOLOSSENSE 1:15 Bybel vir almal (ABA)
Niemand kan vir God sien nie, maar God se Seun het vir ons kom wys hoe God is. Die Seun is die Eerste, die belangrikste van alles in die hemel en op die aarde
KOLOSSENSE 1:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy is die Beeld van die onsienlike God, die Eersgeborene van die hele skepping
KOLOSSENSE 1:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Seun is die beeld van God, van God wat self nie gesien kan word nie. Die Seun is die Eerste, verhewe bo die hele skepping.
KOLOSSENSE 1:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die Seun is die beeld van die onsigbare God, die •Eersgeborene oor die hele skepping
KOLOSSENSE 1:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wie is die beeld van die onsigbare God, die eersgeborene van elke skepsel