DANIËL 6:10
DANIËL 6:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Om dié rede het koning Darius die bevelskrif en die verbod op skrif gestel.
Deel
Lees DANIËL 6DANIËL 6:10 Die Boodskap (DB)
Koning Darius het toe so ’n bevel opgestel en geteken.
Deel
Lees DANIËL 6DANIËL 6:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Koning Darius het die wet uitgevaardig en dit onderteken.
Deel
Lees DANIËL 6DANIËL 6:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hierom het koning Daríus die bevelskrif en die verbod geskrywe.
Deel
Lees DANIËL 6DANIËL 6:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Koning Darius het toe so 'n dekreet uitgevaardig.
Deel
Lees DANIËL 6DANIËL 6:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe Daniël verneem dat die skrif geteken was, het hy in sy huis ingegaan; en sy vensters wat oop was in sy kamer in die rigting van Jerusalem, het drie maal op 'n dag op sy knieë gekniel en gebid en gedank voor sy God, soos hy tevore gedoen het.
Deel
Lees DANIËL 6