DANIËL 7:18
DANIËL 7:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
maar die •heiliges van die Allerhoogste sal die koningskap ontvang, en hulle sal die koninkryk in besit neem vir ewig en altyd.’
Deel
Lees DANIËL 7DANIËL 7:18 Die Boodskap (DB)
Maar op die ou end sal die mense wat aan die Allerhoogste behoort, as konings heers en hulle sal vir ewig regeer.
Deel
Lees DANIËL 7DANIËL 7:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die heilige mense van die Allerhoogste sal egter uiteindelik die koninkryk ontvang. Hulle sal regeer vir altyd en ewig.”
Deel
Lees DANIËL 7DANIËL 7:18 Bybel vir almal (ABA)
Maar die gewyde mense van die Hoogste God sal konings word wat altyd sal regeer, ja, ewig en altyd.’
Deel
Lees DANIËL 7DANIËL 7:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en die heiliges van die Allerhoogste sal die koningskap ontvang, en hulle sal die koninkryk in besit neem tot in ewigheid, ja, tot in alle ewigheid.
Deel
Lees DANIËL 7