DEUTERONOMIUM 1:6
DEUTERONOMIUM 1:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Die Here ons God het by Horeb vir ons gesê: ‘Julle het nou lank genoeg by hierdie berg gebly.
DEUTERONOMIUM 1:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Die HERE ons God het by Horeb met ons gepraat. Hy het gesê, ‘Julle het nou lank genoeg by hierdie berg gebly.
DEUTERONOMIUM 1:6 Bybel vir almal (ABA)
Moses het vir hulle gesê: “Ons God die Here het self by Horeb-berg vir ons gesê: Julle het lank genoeg by hierdie berg gebly.
DEUTERONOMIUM 1:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE onse God het met ons by Horeb gespreek en gesê: Julle het lank genoeg by hierdie berg gebly.
DEUTERONOMIUM 1:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE onse God het met ons by Horeb gespreek en gesê: Julle het lank genoeg op hierdie berg gebly.