DEUTERONOMIUM 10:16
DEUTERONOMIUM 10:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Besny dan die voorhuid van julle hart en verhard julle nek nie verder nie.
DEUTERONOMIUM 10:16 Bybel vir almal (ABA)
“Julle moet met julle hele hart aan Hom behoort, julle moenie hardkoppig wees nie.
DEUTERONOMIUM 10:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Besny die voorhuid van julle harte en moenie langer hardnekkig wees nie.
DEUTERONOMIUM 10:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Besny dan die voorhuid van julle hart, en wees nie meer hardnekkig nie.