DEUTERONOMIUM 12:32
DEUTERONOMIUM 12:32 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet alles doen wat ek vir julle sê, julle moet niks daarby sit en julle moet niks daarvan wegvat nie.”
DEUTERONOMIUM 12:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Alles wat ek julle beveel, dit moet julle sorgvuldig hou; jy mag daar niks byvoeg en daar niks van weglaat nie.
DEUTERONOMIUM 12:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Elke gebod wat ek julle beveel het, moet julle gehoorsaam en daarvolgens moet julle lewe; julle mag daar niks bysit en niks daarvan wegvat nie.”
DEUTERONOMIUM 12:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Alles wat ek julle beveel, dit moet julle nougeset nakom. Jy mag daar niks byvoeg en niks daarvan weglaat nie.”
DEUTERONOMIUM 12:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Alles wat ek jou beveel, moet jy sorgvuldig doen