DEUTERONOMIUM 16:17
DEUTERONOMIUM 16:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Elkeen moet kom met 'n eie geskenk, volgens die mate waarin die HERE jou God jou geseën het.”
DEUTERONOMIUM 16:17 Bybel vir almal (ABA)
Elkeen moet presente saambring, hy moet self besluit hoeveel hy wil gee omdat sy God die Here hom geseën het en dit alles vir hom gegee het.”
DEUTERONOMIUM 16:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
elkeen volgens die gawe van sy hand ooreenkomstig die seën van die HERE jou God wat Hy jou gegee het.
DEUTERONOMIUM 16:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elkeen moet 'n geskenk bring in die mate waarin die Here jou God jou voorspoedig gemaak het.”
DEUTERONOMIUM 16:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Elkeen moet gee soos hy kan, volgens die seën van die HERE jou God wat Hy jou gegee het.