DEUTERONOMIUM 23:22
DEUTERONOMIUM 23:22 Bybel vir almal (ABA)
Maar as jy nie 'n gelofte maak nie, dan sal jy nie sonde doen nie.
DEUTERONOMIUM 23:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar as jy nalaat om te belowe, sal dit geen sonde in jou wees nie.
DEUTERONOMIUM 23:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wanneer jy nie 'n gelofte aflê nie, sal jy nie skuldig wees nie
DEUTERONOMIUM 23:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As jy jou daarvan weerhou om 'n gelofte af te lê, sal jy nie skuldig staan nie.
DEUTERONOMIUM 23:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar as jy nalaat om te belowe, sal dit geen sonde in jou wees nie.