DEUTERONOMIUM 28:10
DEUTERONOMIUM 28:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Al die volke op die aarde sal weet dat die Naam van die Here oor jou uitgeroep is, en hulle sal bang wees vir jou.
DEUTERONOMIUM 28:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
sal al die volke van die aarde sien dat die Naam van die HERE oor jou uitgeroep is, en hulle sal ontsag vir jou hê.
DEUTERONOMIUM 28:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En al die mense van die aarde sal sien dat die Naam van die HERE oor jou uitgeroep is; en hulle sal vir jou bang wees.
DEUTERONOMIUM 28:10 Die Boodskap (DB)
Al die ander nasies sal erken dat julle die Here se volk is. En hulle sal baie bang wees vir julle.
DEUTERONOMIUM 28:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Al die nasies van die wêreld sal sien dat die HERE jou sy volk gemaak het en hulle sal in vrees en bewing voor julle staan.