DEUTERONOMIUM 28:2
DEUTERONOMIUM 28:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
“As jy luister na die Here jou God, sal al hierdie seëninge oor jou kom en jou lewe verryk.
DEUTERONOMIUM 28:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Al hierdie seëninge sal jy ontvang, en dit sal jou deel word as jy luister na die stem van die HERE jou God
DEUTERONOMIUM 28:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En al hierdie seëninge sal oor jou kom en jou inhaal as jy luister na die stem van die HERE jou God.
DEUTERONOMIUM 28:2 Die Boodskap (DB)
Jy sal baie voorspoedig wees in alles wat jy aanpak. Jy sal ryk word omdat die Here jou ryk maak. Hy sal baie dinge vir jou doen
DEUTERONOMIUM 28:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Al hierdie seëninge sal oor jou kom en by jou bly wanneer jy die HERE jou God gehoorsaam