DEUTERONOMIUM 28:4
DEUTERONOMIUM 28:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Jou nageslag sal geseën wees, en die opbrengs van jou lande en die aanteel van jou diere, jou kalweroes en jou lammeroes.
DEUTERONOMIUM 28:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Geseënd die vrug van jou liggaam, die vrug van jou grond en die vrug van jou diere – die aanteel van jou beeste en die aanwas van jou kleinvee!
DEUTERONOMIUM 28:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geseënd sal wees die vrug van jou liggaam en die vrug van jou land en die vrug van jou beeste, die aanteel van jou beeste en die troppe van jou skape.
DEUTERONOMIUM 28:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Jy sal geseën word met baie kinders en goeie oeste. Jy sal geseën word met vrugbare beeste en kleinvee.
DEUTERONOMIUM 28:4 Bybel vir almal (ABA)
Hy sal julle vrugbaar maak en ook julle grond en julle diere, daar sal baie kalwers en lammers wees.