DEUTERONOMIUM 28:6
DEUTERONOMIUM 28:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Geseënd sal jy wees wanneer jy terugkeer en geseënd sal jy wees wanneer jy uittrek.
DEUTERONOMIUM 28:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geseënd sal jy wees as jy ingaan, en geseënd sal jy wees as jy uitgaan.
DEUTERONOMIUM 28:6 Die Boodskap (DB)
“Die Here sal jou voorspoedig maak waar jy ook al gaan. Dit sal heeltyd net goed gaan met jou.
DEUTERONOMIUM 28:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Jy sal geseën word waar jy ook al beweeg, of jy nou kom of gaan.