DEUTERONOMIUM 28:7
DEUTERONOMIUM 28:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Die Here sal jou vyande wat jou aanval, vir jou laat vlug. Hulle sal uit een rigting teen jou opruk, maar in talle rigtings voor jou uit vlug.
DEUTERONOMIUM 28:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE sal maak dat jou vyande wat teen jou opstaan, voor jou aangesig verslaan word; op een pad sal hulle teen jou uittrek en op sewe paaie voor jou uit vlug.
DEUTERONOMIUM 28:7 Die Boodskap (DB)
“Die Here sal jou vyande doodmaak as hulle besluit om jou aan te val. Hulle sal uit een rigting kom om jou aan te val, maar hulle sal in sewe rigtings weghardloop!
DEUTERONOMIUM 28:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Die HERE sal jou vyande oorwin wanneer hulle jou aanval. Hulle sal jou vanuit een rigting aanval, maar hulle sal in sewe rigtings wegvlug.
DEUTERONOMIUM 28:7 Bybel vir almal (ABA)
Hy sal julle vyande laat verloor wanneer hulle vir julle aanval. Hulle sal op een pad kom om julle aan te val, maar hulle sal op sewe paaie wegvlug van julle.