DEUTERONOMIUM 28:8
DEUTERONOMIUM 28:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Die Here sal die seën beveel om oor jou te kom, oor jou graanskure en oor alles wat jy aanpak. Die Here jou God sal jou seën in die land wat Hy aan jou gee.
DEUTERONOMIUM 28:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Die HERE sal vir jou seën stuur – in jou graanskure en in alles waaraan jy jou hand waag. Ja, die HERE jou God sal jou seën in die land wat Hy vir jou gaan gee.
DEUTERONOMIUM 28:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE sal die seën oor jou gebied in jou skatkamers en in alles waaraan jy jou hand slaan; en hy sal jou seën in die land wat die HERE jou God jou gee.
DEUTERONOMIUM 28:8 Die Boodskap (DB)
“Die Here sal jou voorspoedig maak in alles wat jy doen. Jy sal nie genoeg skure hê om alles op te gaar wat Hy vir jou gaan gee nie. Die Here jou God sal jou voorspoedig maak in die land wat Hy vir jou gee.
DEUTERONOMIUM 28:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die HERE sal jou seën in alles wat jy doen en Hy sal jou graanskure vol maak met graan. Die HERE jou God sal jou seën in die land wat Hy aan jou gee.