DEUTERONOMIUM 30:11
DEUTERONOMIUM 30:11 Bybel vir almal (ABA)
Want hierdie wette wat ek vandag vir julle gee, is nie te moeilik vir julle nie, julle sal dit alles kan doen.
DEUTERONOMIUM 30:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Die gebod wat ek jou vandag beveel, is nie te moeilik vir jou nie. Dit is ook nie buite jou bereik nie.
DEUTERONOMIUM 30:11 Die Boodskap (DB)
“Wat ek julle vandag beveel om te doen is nie te moeilik nie. Julle kan dit verstaan. En julle kan dit ook doen.
DEUTERONOMIUM 30:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Hierdie gebod wat ek jou vandag gee, is nie te moeilik vir jou of buite jou bereik nie.
DEUTERONOMIUM 30:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want hierdie gebod wat ek jou vandag beveel, is vir jou nie te swaar nie en is nie ver nie.