DEUTERONOMIUM 4:30
DEUTERONOMIUM 4:30 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer al hierdie dinge later met julle gebeur en dit gaan sleg met julle, dan sal julle terugkom na julle God die Here en julle sal doen wat Hy sê.
DEUTERONOMIUM 4:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As jy in die nood is en al hierdie dinge aan die einde van die dae oor jou kom, sal jy na die HERE jou God terugkeer en na sy stem luister.
DEUTERONOMIUM 4:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Wanneer julle in nood verkeer deurdat hierdie dinge in die toekoms oor julle kom, moet julle terugkom na die Here julle God, en sy woord gehoorsaam.
DEUTERONOMIUM 4:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wanneer julle in die nood is en al hierdie dinge met julle gebeur, sal julle aan die einde van die dae julle tot die HERE julle God bekeer en na sy stem luister.
DEUTERONOMIUM 4:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wanneer jy in verdrukking is en al hierdie dinge oor jou kom, selfs aan die einde van die dae, as jy jou tot die HERE jou God bekeer en na sy stem gehoorsaam is