DEUTERONOMIUM 4:39
DEUTERONOMIUM 4:39 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Weet dan nou en neem dit ter harte: die Here is God. In die hemel daarbo en op die aarde hieronder is daar nie nog 'n god nie.
DEUTERONOMIUM 4:39 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Weet dan vandag en let daarop in jou hart dat die HERE God is bo in die hemel en onder op die aarde; daar is niemand anders nie.
DEUTERONOMIUM 4:39 Die Boodskap (DB)
Onthou dan nou dat die Here die enigste God in die hemel en op die aarde is. Daar is geen ander God soos Hy nie.
DEUTERONOMIUM 4:39 Bybel vir almal (ABA)
Daarom moet julle dit vandag weet en onthou: Hy, die Here, is God in die hemel daarbo en op die aarde hier onder, daar is nie nog 'n God nie.
DEUTERONOMIUM 4:39 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
daarom moet jy vandag weet en ter harte neem dat die HERE God is, bo in die hemel en onder op die aarde; daar is geen ander nie.