DEUTERONOMIUM 4:7
DEUTERONOMIUM 4:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want watter groot nasie het gode wat vir hulle so naby is soos die HERE onse God so dikwels as ons Hom aanroep?
DEUTERONOMIUM 4:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Watter groot nasie se god is so by hom soos die Here ons God by ons is elke keer as ons tot Hom bid?
DEUTERONOMIUM 4:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want watter nasie is daar so groot wat God so naby aan hulle het soos die HERE onse God is in alles waaroor ons Hom aanroep?
DEUTERONOMIUM 4:7 Die Boodskap (DB)
Geen ander nasie het ’n god wat so naby aan sy volk is soos die Here ons God aan ons is nie. Elke keer as ons bid, help Hy ons.
DEUTERONOMIUM 4:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Watter groot nasie se god is so naby aan hulle soos wat die HERE julle God naby aan julle is wanneer julle Hom aanroep?