DEUTERONOMIUM 6:13
DEUTERONOMIUM 6:13 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet julle God die Here eer en dien, en wanneer julle iets belowe, dan moet julle net sý Naam noem, Hy moet die getuie wees.
DEUTERONOMIUM 6:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jy moet die HERE jou God vrees en Hom dien; en by sy Naam moet jy sweer.
DEUTERONOMIUM 6:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy moet die Here jou God eer en dien en net in sy Naam 'n eed aflê.
DEUTERONOMIUM 6:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vir die HERE jou God moet jy ontsag hê: Hom moet jy dien, en slegs in sy Naam moet jy sweer.
DEUTERONOMIUM 6:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jy moet die HERE jou God vrees en Hom dien en by sy Naam sweer.