DEUTERONOMIUM 6:14
DEUTERONOMIUM 6:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Jy mag nie ander gode aanhang nie, ook nie gode van die volke in jou omgewing nie
DEUTERONOMIUM 6:14 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie ander gode dien nie, julle moenie die gode van ander volke rondom julle dien nie.
DEUTERONOMIUM 6:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle mag nie agter ander gode aan loop uit die gode van die volke wat rondom julle is nie
DEUTERONOMIUM 6:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Julle mag nie agter ander gode aanloop nie, gode van die nasies rondom julle
DEUTERONOMIUM 6:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Julle mag nie agter ander gode aan loop nie, van die gode van die volke wat rondom julle is