DEUTERONOMIUM 6:16
DEUTERONOMIUM 6:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Julle mag nie die geduld van die Here julle God op die proef stel soos julle by Massa gedoen het nie.
DEUTERONOMIUM 6:16 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie julle God die Here toets en Hom kwaad maak nie, julle het dit gedoen by Massa.
DEUTERONOMIUM 6:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle mag die HERE julle God nie versoek soos julle Hom by Massa versoek het nie.
DEUTERONOMIUM 6:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle mag nie die HERE julle God uitdaag soos julle by Massa gedoen het nie.
DEUTERONOMIUM 6:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Julle mag die HERE julle God nie versoek soos julle Hom in Massa versoek het nie.