DEUTERONOMIUM 6:5
DEUTERONOMIUM 6:5 Bybel vir almal (ABA)
En julle moet lief wees vir die Here, julle moet lief wees vir Hom met julle hele hart, met al julle krag.
DEUTERONOMIUM 6:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom moet jy die HERE jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag.
DEUTERONOMIUM 6:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom moet jy die Here jou God liefhê met hart en siel, met al jou krag.
DEUTERONOMIUM 6:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jy moet die HERE jou God met hart en siel liefhê en met al jou krag.
DEUTERONOMIUM 6:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En jy moet die HERE jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag.
DEUTERONOMIUM 6:5 Die Boodskap (DB)
Jy moet die Here jou God met alles binne-in jou, ja, met jou hele wese liefhê.