DEUTERONOMIUM 6:6
DEUTERONOMIUM 6:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou hart wees
DEUTERONOMIUM 6:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Hierdie gebooie wat ek jou vandag gegee het, moet in jou gedagtes bly.
DEUTERONOMIUM 6:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En hierdie woorde wat ek vandag vir jou voorskryf, moet jy op die hart dra.
DEUTERONOMIUM 6:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, sal in jou hart wees