DEUTERONOMIUM 6:7
DEUTERONOMIUM 6:7 Bybel vir almal (ABA)
en julle moet dit vir julle kinders leer. Julle moet oor hierdie dinge praat wanneer julle in julle huis sit en wanneer julle op die pad loop, wanneer julle lê en wanneer julle staan.
DEUTERONOMIUM 6:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en jy moet dit jou kinders inskerp en daaroor spreek as jy in jou huis sit en as jy op pad is en as jy gaan lê en as jy opstaan.
DEUTERONOMIUM 6:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy moet dit inskerp by jou kinders en met hulle daaroor praat as jy in jou huis is en as jy op pad is, as jy gaan slaap en as jy opstaan.
DEUTERONOMIUM 6:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Herhaal dit vir jou kinders en praat met hulle daaroor wanneer jy in jou huis sit en wanneer jy op pad is, wanneer jy gaan lê en wanneer jy opstaan.
DEUTERONOMIUM 6:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En jy moet dit ywerig vir jou kinders leer en daaroor spreek as jy in jou huis sit en as jy op pad loop en as jy gaan lê en as jy opstaan.