DEUTERONOMIUM 6:8
DEUTERONOMIUM 6:8 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet dink aan hierdie dinge wanneer julle iets met julle hande doen en wanneer julle na iets kyk
DEUTERONOMIUM 6:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ook moet jy dit as 'n teken bind op jou hand, en dit moet as 'n voorhoofsband tussen jou oë wees.
DEUTERONOMIUM 6:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy moet dit as herinneringsteken vasbind aan jou hande, en dit moet 'n merk op jou voorkop wees.
DEUTERONOMIUM 6:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Bind dit as 'n teken om jou hand en laat dit 'n versiering op jou voorkop wees.
DEUTERONOMIUM 6:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En jy moet dit as 'n teken op jou hand bind, en dit moet soos 'n voorhoofsband tussen jou oë wees.