DEUTERONOMIUM 6:9
DEUTERONOMIUM 6:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En jy moet dit op die deurposte van jou huis en op jou poorte skrywe.
DEUTERONOMIUM 6:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Skryf dit op die deurkosyne van jou huis en op jou stadspoorte.
DEUTERONOMIUM 6:9 Bybel vir almal (ABA)
en wanneer julle uitgaan en ingaan by die deure van julle huise en julle poorte.
DEUTERONOMIUM 6:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En jy moet dit op die deurposte van jou huis en op jou poorte skrywe.