DEUTERONOMIUM 8:4
DEUTERONOMIUM 8:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jou klere het aan jou nie verslyt en jou voet het nou veertig jaar lank nie geswel nie.
DEUTERONOMIUM 8:4 Bybel vir almal (ABA)
In hierdie 40 jaar het julle klere nie stukkend geword nie en julle voete het nie geswel nie.
DEUTERONOMIUM 8:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jou klere het in die veertig jaar nie verslyt nie, en jou voete het nie geswel nie.
DEUTERONOMIUM 8:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vir hierdie veertig jaar het die klere aan jou lyf nie verslyt nie en het jou voete nie geswel nie.
DEUTERONOMIUM 8:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jou klere het nie verouder aan jou nie, en jou voet het nie geswel in hierdie veertig jaar nie.