DEUTERONOMIUM 8:6
DEUTERONOMIUM 8:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en hou die gebooie van die HERE jou God om in sy weë te wandel en Hom te vrees.
DEUTERONOMIUM 8:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Jy moet die gebooie van die Here jou God gehoorsaam en sy wil doen. Jy moet Hom dien
DEUTERONOMIUM 8:6 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet doen wat die wette van die Here sê, julle moet lewe soos Hy wil hê en julle moet Hom dien.
DEUTERONOMIUM 8:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kom daarom die gebooie van die HERE jou God na deur sy paaie te volg en ontsag vir Hom te hê
DEUTERONOMIUM 8:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom moet jy die gebooie van die HERE jou God bewaar, om in sy weë te wandel en Hom te vrees.