PREDIKER 1:11
PREDIKER 1:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daar is geen nagedagtenis van die voorvaders nie; en ook van die nageslagte wat kom, sal daar geen nagedagtenis wees by die wat later sal wees nie.
Deel
Lees PREDIKER 1PREDIKER 1:11 Die Boodskap (DB)
Niemand dink meer aan die mense wat lank gelede geleef het nie. Of aan hulle wat nog moet kom nie. Elke geslag dink net aan hulleself. Hulle het die voorgeslag lankal vergeet.
Deel
Lees PREDIKER 1PREDIKER 1:11 Bybel vir almal (ABA)
Niemand onthou wat lank gelede gebeur het nie, en die mense wat later sal lewe, sal ook nie onthou wat later gebeur het nie.
Deel
Lees PREDIKER 1PREDIKER 1:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat verby is, word vergeet, en ook wat later kom, sal vergeet word deur dié wat daarna kom.
Deel
Lees PREDIKER 1PREDIKER 1:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vroeëre gebeure word nie onthou nie, en ook nie die latere wat nog sal gebeur nie – daar is aan hulle net so min herinnering as aan dit wat sal gebeur teen die einde.
Deel
Lees PREDIKER 1