PREDIKER 1:18
PREDIKER 1:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want by baie wysheid is baie verdriet, en wie kennis vermeerder, vermeerder smart.
Deel
Lees PREDIKER 1PREDIKER 1:18 Die Boodskap (DB)
Wie insig in die lewe het, het ook baie verdriet. En wie kennis versamel, ervaar ook groot hartseer.
Deel
Lees PREDIKER 1PREDIKER 1:18 Bybel vir almal (ABA)
Want wanneer jy baie wysheid het, dan is jy bekommerd oor baie dinge. As jy baie weet, dan kan dit jou ook baie hartseer maak.
Deel
Lees PREDIKER 1PREDIKER 1:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Baie wysheid stel hoë eise, wie kennis versamel, versamel smart.
Deel
Lees PREDIKER 1PREDIKER 1:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want met baie wysheid kom baie verdriet, en wie kennis vermeerder, vermeerder lyding.
Deel
Lees PREDIKER 1