PREDIKER 1:3
PREDIKER 1:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat kry die mens vir sy geswoeg, sy geswoeg in hierdie wêreld?
Deel
Lees PREDIKER 1PREDIKER 1:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Watter voordeel is daar vir 'n mens met al sy inspanning waarmee hy hom afsloof onder die son?
Deel
Lees PREDIKER 1PREDIKER 1:3 Die Boodskap (DB)
Elke dag werk jy hard, maar wat kry jy van al jou gesukkel?
Deel
Lees PREDIKER 1PREDIKER 1:3 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens werk hard, maar wat kry hy vir alles wat hy doen? Wat kry hy vir alles wat hy in hierdie wêreld doen?
Deel
Lees PREDIKER 1PREDIKER 1:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Watter voordeel het die mens van al sy moeite waarmee hy hom vermoei onder die son?
Deel
Lees PREDIKER 1