PREDIKER 1:4
PREDIKER 1:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Een geslag gaan verby, en 'n ander geslag kom, maar die aarde bly vir ewig.
Deel
Lees PREDIKER 1PREDIKER 1:4 Bybel vir almal (ABA)
Mense lewe en mense sterf, maar die aarde is altyd daar.
Deel
Lees PREDIKER 1PREDIKER 1:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die een geslag gaan, en die ander geslag kom, en die aarde bly vir ewig staan.
Deel
Lees PREDIKER 1PREDIKER 1:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Geslagte kom en geslagte gaan, maar die wêreld bly altyd dieselfde.
Deel
Lees PREDIKER 1PREDIKER 1:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Geslagte kom en geslagte gaan, en die aarde bestaan vir altyd.
Deel
Lees PREDIKER 1