PREDIKER 10:10
PREDIKER 10:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
As die byl stomp word en nie geslyp word nie, moet jy meer krag gebruik. Dit betaal om jou verstand te gebruik.
Deel
Lees PREDIKER 10PREDIKER 10:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As die byl stomp word, en 'n mens die snykant nie geslyp het nie, moet hy meer kragte inspan. 'n Voordeel is om wysheid in te span.
Deel
Lees PREDIKER 10PREDIKER 10:10 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer 'n byl stomp is en jy maak dit nie skerp nie, dan moet jy harder kap, maar as jy wysheid het, dan kan jy slaag.
Deel
Lees PREDIKER 10PREDIKER 10:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As die yster stomp geword het, en 'n mens die snykant nie geslyp het nie, moet hy die kragte meer inspan; maar wysheid is voordelig om iets te laat beantwoord.
Deel
Lees PREDIKER 10PREDIKER 10:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As die yster stomp is en hy die skerpte nie geslyp het nie, moet hy meer krag gee; maar wysheid is nuttig om te rig.
Deel
Lees PREDIKER 10