PREDIKER 10:12
PREDIKER 10:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die woorde van iemand wat wysheid het, vind byval; die dwaas vernietig homself met wat hy sê.
Deel
Lees PREDIKER 10PREDIKER 10:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Woorde uit die mond van 'n wyse bring guns, maar die lippe van 'n dwaas oorweldig hom.
Deel
Lees PREDIKER 10PREDIKER 10:12 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer 'n wyse mens praat, dan is mense vriendelik met hom, maar wanneer 'n dwaas praat, dan laat hy dit sleg gaan met homself.
Deel
Lees PREDIKER 10PREDIKER 10:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die woorde uit die mond van 'n wyse is aangenaam, maar die lippe van 'n dwaas verslind homself.
Deel
Lees PREDIKER 10PREDIKER 10:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die woorde van 'n wyse man se mond is genadig; maar die lippe van 'n dwaas sal homself insluk.
Deel
Lees PREDIKER 10