PREDIKER 10:4
PREDIKER 10:4 Die Boodskap (DB)
As die regeerder hom vir jou vererg, moet jy nie jou goed vat en loop nie. Bly eerder kalm sodat die situasie nie vererger nie.
Deel
Lees PREDIKER 10PREDIKER 10:4 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer 'n persoon wat regeer, kwaad word vir jou, dan moet jy op jou plek bly en jou werk doen, want as jy kalm bly, dan sal jy nie dinge doen wat baie verkeerd is nie.
Deel
Lees PREDIKER 10PREDIKER 10:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As die toorn van die heerser teen jou opkom, verlaat nie jou pos nie, want bedaardheid voorkom groot foute.
Deel
Lees PREDIKER 10PREDIKER 10:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
As die heerser vir jou kwaad word, moenie jou pos verlaat nie; kalmte voorkom groot foute.
Deel
Lees PREDIKER 10PREDIKER 10:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As die heerser sy humeur teenoor jou verloor, moenie jou pos verlaat nie, want kalmte maak ernstige oortredings onskadelik.
Deel
Lees PREDIKER 10