PREDIKER 11:10
PREDIKER 11:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Weer kwelling uit jou hart en hou lyding weg van jou liggaam, want die jeug en die bloei van die lewe is sinloos.
Deel
Lees PREDIKER 11PREDIKER 11:10 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie bekommerd wees nie, oor niks nie. Jy moet alles weghou van jou wat jou kan laat swaarkry, want die tyd om jonk te wees, is ook nie soos dit moet wees nie.
Deel
Lees PREDIKER 11PREDIKER 11:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En weer verdriet uit jou hart, en hou die kwale weg van jou liggaam, want die jeug en die jonkheid is nietigheid.
Deel
Lees PREDIKER 11PREDIKER 11:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hou kommer uit jou hart en vermy wat jou liggaam kan kwaad doen. Ook die jeug en die jonkheid kom tot niks.
Deel
Lees PREDIKER 11PREDIKER 11:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verwyder daarom droefheid uit jou hart en verwyder die kwaad uit jou vlees, want kinderjare en jeug is nietigheid.
Deel
Lees PREDIKER 11