PREDIKER 12:13
PREDIKER 12:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die hoofsaak van alles wat gehoor is, is: Vrees God en hou sy gebooie; want dit geld vir alle mense.
Deel
Lees PREDIKER 12PREDIKER 12:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die slotsom van alles wat jy gehoor het, is dit: Dien God en gehoorsaam sy gebooie. Dit is wat van die mens gevra word.
Deel
Lees PREDIKER 12PREDIKER 12:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die slotsom is, nadat alles gehoor is: Betoon ontsag vir God en kom sy gebooie na; dit geld immers die hele mensdom.
Deel
Lees PREDIKER 12PREDIKER 12:13 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer jy klaar na alles geluister het, dan moet jy dít onthou: Jy moet vir God respekteer en jy moet Hom dien. Jy moet doen wat Hy sê, want Hy sê dit vir elke mens.
Deel
Lees PREDIKER 12PREDIKER 12:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat ons die uiteinde van die hele saak hoor: Vrees God en bewaar sy gebooie, want dit is die hele plig van die mens.
Deel
Lees PREDIKER 12