PREDIKER 4:10
PREDIKER 4:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, as hulle val, kan die een sy maat ophelp; maar wee die een wat val sonder dat daar 'n tweede is om hom op te help!
Deel
Lees PREDIKER 4PREDIKER 4:10 Bybel vir almal (ABA)
want as een van hulle val, dan kan die ander een hom optel. Maar dit sal sleg gaan met iemand wanneer hy val en daar is niemand om hom op te tel nie.
Deel
Lees PREDIKER 4PREDIKER 4:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want as hulle val, kan die een sy maat optel, maar wee die een wat val sonder dat daar 'n tweede is om hom op te tel.
Deel
Lees PREDIKER 4PREDIKER 4:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
As die een val, kan die ander hom ophelp. Maar as een val wat alleen is, is daar niemand om hom op te help nie.
Deel
Lees PREDIKER 4PREDIKER 4:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want as hulle val, sal die een sy maat optel; maar wee hom wat alleen is as hy val; want hy het geen ander om hom op te help nie.
Deel
Lees PREDIKER 4