PREDIKER 4:12
PREDIKER 4:12 Bybel vir almal (ABA)
Iemand kan een persoon aanval en hom oorwin, maar hy kan nie twee persone oorwin nie. Dit is soos wanneer 'n mens drie toue neem en een dik tou daarvan maak, daardie tou sal nie maklik breek nie.
Deel
Lees PREDIKER 4PREDIKER 4:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Een alleen kan oorweldig word, twee saam kan weerstand bied. 'n Driedubbele tou breek nie maklik nie.
Deel
Lees PREDIKER 4PREDIKER 4:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as iemand die een aanval, kan altwee hom teëstand bied; en 'n driedubbele lyn word nie gou verbreek nie.
Deel
Lees PREDIKER 4PREDIKER 4:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As iemand die een wil oorweldig – twee kan teen hom standhou. 'n Driedubbele koord word nie maklik gebreek nie.
Deel
Lees PREDIKER 4PREDIKER 4:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En as een hom oorwin, sal twee hom teëstaan; en 'n drievoudige tou word nie gou gebreek nie.
Deel
Lees PREDIKER 4