PREDIKER 4:6
PREDIKER 4:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Tog is ’n hand vol met rus beter as twee hande vol met moeite en ’n gejaag na wind.
Deel
Lees PREDIKER 4PREDIKER 4:6 Bybel vir almal (ABA)
Dit is beter om partymaal te rus en 'n bietjie kos te hê as om altyd hard te werk en baie kos te kry. Dit is soos om wind te jaag.
Deel
Lees PREDIKER 4PREDIKER 4:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Een handvol rus is beter as altwee vuiste vol moeite en gejaag na wind.
Deel
Lees PREDIKER 4PREDIKER 4:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy vind een hand vol rus beter as 'n dubbele hand vol werk. Ook dit is 'n gejaag na wind.
Deel
Lees PREDIKER 4PREDIKER 4:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Handpalm vol rus is beter as 'n dubbele hand vol inspanning, en 'n gejaag na wind.
Deel
Lees PREDIKER 4