PREDIKER 4:9
PREDIKER 4:9 Bybel vir almal (ABA)
Dit is beter wanneer twee mense saam is, dit is beter as om alleen te wees. Wanneer twee mense saam hard werk, dan kan hulle 'n groter beloning kry
Deel
Lees PREDIKER 4PREDIKER 4:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Twee is beter as een, want hulle het 'n goeie beloning vir hulle moeitevolle arbeid.
Deel
Lees PREDIKER 4PREDIKER 4:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Twee vaar beter as een. Hulle inspanning kom tot iets.
Deel
Lees PREDIKER 4PREDIKER 4:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Twee is beter as een, omdat daar vir hulle 'n ruim beloning is vir hulle inspanning.
Deel
Lees PREDIKER 4PREDIKER 4:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Twee is beter as een; want hulle het 'n goeie beloning vir hul arbeid.
Deel
Lees PREDIKER 4