PREDIKER 6:7
PREDIKER 6:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Al die inspanning van 'n mens is maar net vir sy mond, maar tog kry sy keel nie genoeg nie.
Deel
Lees PREDIKER 6PREDIKER 6:7 Bybel vir almal (ABA)
Mense werk hard om te kan eet, maar hulle kry nooit genoeg nie.
Deel
Lees PREDIKER 6PREDIKER 6:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Al die moeitevolle arbeid van 'n mens is vir sy mond, en tog word die begeerte nie bevredig nie.
Deel
Lees PREDIKER 6PREDIKER 6:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die mens sloof hom af vir kos, maar sy honger word nooit gestil nie.
Deel
Lees PREDIKER 6PREDIKER 6:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Al die arbeid van die mens is vir sy mond, en tog word die lus nie versadig nie.
Deel
Lees PREDIKER 6