PREDIKER 6:9
PREDIKER 6:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat die mens het, is beter as wat hy begeer. Ook hier kom dit tot niks. Dit is 'n gejaag na wind.
Deel
Lees PREDIKER 6PREDIKER 6:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Om met die oë te geniet, is beter as onvervulde begeertes. Ook dit is sinloos en 'n gejaag na wind.
Deel
Lees PREDIKER 6PREDIKER 6:9 Bybel vir almal (ABA)
Die dinge wat 'n mens kan sien, is beter as die dinge waarna jy aanhou verlang. Ook dít is nie soos dit moet wees nie. Mense jaag wind.
Deel
Lees PREDIKER 6PREDIKER 6:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die aanskouing met die oë is beter as die geswerf van die begeerte. Ook dit is tevergeefs en 'n gejaag na wind.
Deel
Lees PREDIKER 6PREDIKER 6:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Beter is die aanskoue van die oë as die omswerwing van die begeerte: dit is ook nietigheid en gejaagdheid.
Deel
Lees PREDIKER 6